GROEI JOU WELVAART werkswinkel

R4,500.00

WIL JY WEET HOE OM JOU WELVAART TE GROEI?

Dit is ‘n self-paced aanlyn werkswinkel. Sodra jy die werkswinkel aankoop, sal jy toegang kry tot ‘n reeks videos wat jy in jou eie tyd kan deurwerk.

ONDERWERPE:

  • Word en dink soos ‘n “Money Maker”
  • Neem die aanvallende posisie in
  • Spandeer jou geld die regte manier
  • Laat jou geld werk
  • Wat moet jy doen met jou R100, R1000, R10 000 ens.?
  • Wat beteken finansiële onafhanklikheid vir jou?

Category:

Description

WIL JY WEET HOE OM JOU WELVAART TE GROEI?

Albert sal sy entrepreneurs- en finansiële tegnieke en lesse met jou deel tydens hierdie 3-uur aanlyn werkswinkel. Nadat hy sy eerste besigheidsboek op 10-jarige ouderdom gelees het en ‘n miljoenêr op 22-jarige ouderdom geword het, het Albert voortgegaan om sy besigheid- en eiendomsportefeulje uit te brei. Nou kan Albert ‘n paar praktiese tips en tools deel wat hy gedurende sy entrepreneurial start-up journey geleer het. Leer uit die foute wat Albert gemaak het sodat jy dit nie self hoef te maak nie.

Dit is ‘n self-paced aanlyn werkswinkel. Sodra jy die werkswinkel aankoop, sal jy toegang kry tot ‘n reeks videos wat jy in jou eie tyd kan deurwerk.

ONDERWERPE:

  • Word en dink soos ‘n “Money Maker”
  • Neem die aanvallende posisie in
  • Spandeer jou geld die regte manier
  • Laat jou geld werk
  • Wat moet jy doen met jou R100, R1000, R10 000 ens.?
  • Wat beteken finansiële onafhanklikheid vir jou?

Terms & Conditions

Here will be a lot of text to read

You may also like…