Description
WIL JY WEET HOE OM ‘N BESIGHEID OP DIE REGTE MANIER TE BEGIN?
Albert wil graag sy entrepreneur en besigheidsvaardighede met jou deel in hierdie 3 uur werkswinkel. Nadat hy sy eerste besigheidsboek gelees het op 10 jaar oud en sy eerste miljoen gemaak het op die ouderdom van 22, het Albert aangehou om sy besigheid en eiendomsportefeulje te bou. Nou kan Albert praktiese besigheidswenke wat hy geleer het tydens sy entrepreneur “start-up journey” deel met jou om jou te help om jou besigheid te begin. Leer vanaf die foute wat Albert gemaak het sodat jy nie dieselfde foute hoef te maak nie.
Hierdie is ‘n “self-paced online” werkswinkel. Sodra jy die werkswinkel koop kry jy toegang tot ‘n reeks videos wat jy in jou eie tyd kan deurwerk.
WAT JY GAAN LEER
- Dink soos ‘n miljoenêr
- Sien besigheid as ‘n professie
- Watter tipe besigheid moet jy begtin?
- Hoe om ‘n besigheid te begin met R0.00
- Hoe om jou geldmasjien te bou
- Hoe om jou produkte, dienste en pryse te kies
- Neem aksie