Sale!

Property Workshop -LIVE 5-6 SEP

Price range: R6,280.00 through R16,800.00

WIL JY WEET HOE OM EIENDOMSBELEGGING OP DIE REGTE MANIER TE DOEN?

Dit is ‘n LIVE in-persoon werkswinkel in Pretoria:
5 September: 18:00-21:00
6 September: 08:00-12:00

ONDERWERPE:
-Strategie vir jou belegging
-Identifiseer die regte eiendom
-Kry die kapitaal wat jy nodig het
-Strukturering van jou belegging
-Exit Strategy
-Optimalisering van ROI op jou belegging
-Die opstel van jou eiendomspan

SKU: N/A Category:

Description

WIL JY WEET HOE OM EIENDOMSBELEGGING OP DIE REGTE MANIER TE DOEN?
Albert sal sy eiendombeleggings-tegnieke en lesse met jou deel tydens hierdie 2 dag werkswinkel. Nadat hy sy eerste besigheidsboek op 10-jarige ouderdom gelees het, sy eerste eiendom op 19 gekoop het en ‘n miljoenêr geword het op 22, het Albert voortgegaan om sy besigheid en eiendomportefeulje uit te brei. Nou, op 32-jarige ouderdom, kan Albert van die praktiese wenke wat hy tydens sy reis geleer het, met jou deel. Leer uit die foute wat Albert gemaak het, sodat jy nie dieselfde foute hoef te maak nie.

Dit is ‘n LIVE in-persoon werkswinkel in Pretoria:
5 September: 18:00-21:00
6 September: 08:00-12:00

ONDERWERPE:
-Strategie vir jou belegging
-Identifiseer die regte eiendom
-Kry die kapitaal wat jy nodig het
-Strukturering van jou belegging
-Exit Strategy
-Optimalisering van ROI op jou belegging
-Die opstel van jou eiendomspan

Additional information

Property Workshop

Dubbel Kaartjie, Enkel Kaartjie, VIP

Terms & Conditions

Here will be a lot of text to read