TENANT MANAGEMENT
DOEN EIENDOMSBELEGGING OP DIE REGTE MANIER
DIE INLEIDING
In hierdie inleiding stel Albert homself voor en gee ‘n uitleg van wat jy kan verwag in die werkswinkel wat voorlê.
KORT HULP?
As ‘n bykomende bonus dat jy deel is van Eiendom Akademie, kan jy Albert altyd direk Whatsapp of die Eiendom Akademie Whatsapp groep vra op die nommer hieronder:
078 336 0657
Albert en die span sal jou help deur jou eiendom vrae te antwoord tot die beste van hul vermoë. Anders sal hulle jou connect met iemand wat kan help.
VIDEO 1: PREVENTION IS BETTER THAN CURE
In hierdie video verduidelik Albert wat jy kan doen om konflik met ‘n tenant te vermy in die eerste plek, en hoe jy die tenant – landlord relationship moet approach.
VIDEO 2: DIE LEASE AGREEMENT
In hierdie video werk Albert deur die belangrike elemente van die lease agreement en om jou papierwerk reg te kry van die begin af. Met goeie papierwerk kan jy die “power” skuif na jou kant van die relationship.
VIDEO 3: MANAGE DIE TENANT
Nou verduidelik Albert hoe jy die tenant moet handle in tuwwe situasie en wat die beste manier is om met ‘n tenant konflik te hanteer.
VIDEO 4: TRAIN JOU TENANT
In hierdie video leer Albert jou hoe om jou tenant te “train” om die regte behaviour te toon. Dit sal jou baie help met jou tenant management. As jou tenant getrain is, maak dit tenant management baie makliker.
VIDEO 5: RISIKO BESTUUR VAN TENANTS
In hierdie video leer Albert jou hoe om jou tenant se risiko te bestuur. ‘n Tenant is die grootste risiko tot jou portefeulje. Albert leer jou hoe om daardie risiko te bestuur.
VIDEO 6: OUTRO
Albert vat al die laaste punte bymekaar om die werkswinkel af te eindig.