Onbeperkte Toegang & Live Workshops

Price range: R2,028.00 through R2,880.00

Begin vanaf R2 028 per maand vir volle toegang tot al 10+ kursusse en 50% afslag op LIVE kursusse en 1-on-1 sessies saam Albert

-Kry toegang tot al 10+ aanlyn kursusse
-Word deel van die Eiendom Akademie community
-Mentorskap vanaf Albert op Whatsapp en LIVE kursusse
-Nuwe online kursusse elke 3 maande
-Kyk op TV, Foon of Rekenaar
-50% af op 1hr sessie saam Albert (Spaar R5 400)
-50% af vir LIVE kursusse (Spaar R3 100)

SKU: N/A Category:

Description

WIL JY WEET HOE OM EIENDOMSBELEGGING OP DIE REGTE MANIER TE DOEN?

Albert sal graag sy eiendombeleggings-tegnieke en lesse met jou deel. Nadat hy sy eerste besigheidsboek op 10-jarige ouderdom gelees het, sy eerste eiendom op 19 gekoop het en ‘n miljoenêr geword het op 22, het Albert voortgegaan om sy besigheid en eiendomportefeulje uit te brei. Nou, op 32-jarige ouderdom, kan Albert van die praktiese wenke wat hy tydens sy reis geleer het, met jou deel. Leer uit die foute wat Albert gemaak het, sodat jy nie dieselfde foute hoef te maak nie.

Leer die eiendomsbelegging strategie wat Albert van Wyk toegepas het om vanaf R0.00 ‘n +R50mill eiendomsportefeulje te bou op die ouderdom van 32.

-Kry toegang tot al 10+ aanlyn kursusse
-Word deel van die Eiendom Akademie community
-Mentorskap vanaf Albert op Whatsapp en LIVE kursusse
-Nuwe online kursusse elke 3 maande
-Kyk op TV, Foon of Rekenaar
-50% af op 1hr sessie saam Albert (Spaar R5 400)
-50% af vir LIVE kursusse (Spaar R3 100)

Additional information

Kies Opsie:

Maand tot Maand, Jaarliks (Afslag)

Terms & Conditions

Here will be a lot of text to read