BESKERM JOUSELF
DOEN EIENDOMSBELEGGING OP DIE REGTE MANIER
BESKERM JOUSELF TEEN LAND EXPROPRIATION
WAT JY GAAN LEER?
- Hoe werk die Expropriation Bill?
- Maak seker jou eiendom tick die boksies
- Maak die Legal Process moeilik vir expropriation
- Ringfence jou eiendom
- Maak seker jy leverage
Click hier om met hierdie kursus te begin.
BESKERM JOUSELF TEEN LAND EXPROPRIATION WITHOUT COMPENSATION
Albert verduidelik hoe om jouself en jou eiendom te beskerm teen land expropriation without compensation.
Albert gesels oor die Land Expropriation Act en wat dit beteken vir jou en jou eiendomsportefeulje. Daarna praat hy oor 3 maniere om jou portefeulje te beskerm teen Land Expropriation Without Compensation. Hierdie 3 maniere sal dit so moeilik as moontlik maak vir enigeiemand om jou eiendom te expropriate.
Tydsduur: 55min
Instrukteer: Albert van Wyk
WIL JY WEET HOE OM EIENDOMSBELEGGING OP DIE REGTE MANIER TE DOEN?
Albert sal graag sy eiendombeleggings-tegnieke en lesse met jou deel tydens hierdie werkswinkel. Nadat hy sy eerste besigheidsboek op 10-jarige ouderdom gelees het, sy eerste eiendom op 19 gekoop het en ‘n miljoenêr geword het op 22, het Albert voortgegaan om sy besigheid en eiendomportefeulje uit te brei. Nou, op 32-jarige ouderdom, kan Albert van die praktiese wenke wat hy tydens sy reis geleer het, met jou deel. Leer uit die foute wat Albert gemaak het, sodat jy nie dieselfde foute hoef te maak nie.
KRY ONBEPERKTE TOEGANG
Begin vanaf R880pm vir volle toegang tot hierdie en al 10+ kursusse.
10+ EIENDOMS KURSUSSE:
HOE OM DIE REGTE EIENDOM TE KIES:
In hierdie werkswinkel gaan jy leer hoe om die regte eiendom te kies, sodat jy met selfvertroue die beste beleggingsbesluite kan neem.
Tydsduur: 1h en 27 min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
EIENDOM BELEGGING STRATEGIE:
Ons gaan verskeie eiendomsbeleggingsstrategieë ondersoek, sodat jy kan kies wat die beste by jou doelwitte pas.
Tydsduur: 2h en 12min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
BEREKEN JOU OPBRENGS OP BELEGGING (ROI):
In hierdie kursus leer jy presies hoe om jou opbrengs op belegging (ROI) te bereken, en hoe om dit te optimaliseer.
Tydsduur: 1h en 8min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
KIES JOU EIENDOM BELEGGING SPAN:
In hierdie werkswinkel verstaan jy Albert se eiendomsbeleggingspan en watter rolle elkeen speel. Dan kry jy ook toegang tot sy netwerk.
Tydsduur: 36 min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
KIES DIE REGTE HUURDER VIR JOU B2L
Albert help jou om die regte huurder te kies. Die huurder is die kern van jou Buy-to-Let strategie en bepaal hoe suksesvol jou belegging gaan wees..
Tydsduur: 1h 13min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
WAT IS DIE REGTE STRUKTUUR?
Albert verduidelik die verskillende tipes entiteite en wys jou hoe om die regte struktuur te kies wanneer jy eiendom koop.
Tydsduur: 1h 47min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
VERSTAAN DIE WATERVAL METODE
In hierdie werkswinkel verduidelik Albert die Rockefeller Waterfall-metode en wys hoe jy dit prakties kan toepas.
Tydsduur: 35min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
IS JOU B2L HUUR KONTRAK REG?
In hierdie werkswinkel deel Albert die belangrikste huurkontrak-klousules vir jou huurkontrak vir jou Buy-to-Let eiendomme.
Tydsduur: 1h 14min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
ALBERT SE GOUE STRATEGIE
Albert kombineer sy Flip, Buy-to-Let en Development strategieë om ’n unieke GOUE strategie te vorm wat jy kan gebruik.
Tydsduur: 56min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
HOE OM GELD UIT DIE LUG UIT TE HAAL
Albert verduidelik hoe om geld uit die lug uit te haal deur “perceived value” te gebruik, om jou eiendomme te leverage.
Tydsduur: 1h 8min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
KRY DIE GELD VIR JOU EIENDOM BELEGGING
Albert verduidelik hoe om die geld aan die hande te kry wat jy gaan nodig hê om eiendomme te koop en jou portefeulje te skaal.
Tydsduur: 1h 43min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
BESKERM JOUSELF TEEN LAND EXPROPRIATION
Albert verduidelik hoe om jouself en jou eiendom te beskerm teen land expropriation without compensation.
Tydsduur: 55min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar
CLICK HIER ONDER OM TOEGANG TOT AL DIE ANDER KURSUSSE TE KRY
WAT KRY JY ALLES MET DIE EIENDOM AKADEMIE?
ALLES INGESLUIT:
– Toegang tot al 10+ aanlyn kursusse
– Toegang tot “in-persoon” kursusse
– Een-tot-een konsultasies met Albert
-Nuwe kursusse elke 3 maande
-Kyk op TV, Foon of Rekenaar
Begin vanaf R880pm vir volle toegang tot al 10+ kursusse.

MEER OOR ALBERT
Albert van Wyk is ‘n 32-jarige Suid-Afrikaanse Entrepreneur, Eiendomsbelegger, Selfgemaakte Miljoenêr, en Gekwalifiseerde Industriële Ingenieur en Top-Verkoper Skrywer
Albert het verskeie besighede wat ‘n Ingenieursfirma, konstruksie maatskappy, ‘n aanlyn media besigheid en ‘n eiendomsontwikkelings maatskappy insluit. Sy grootste passie is egter sy “terug-gee” projek: Maak My ‘n Miljoenêr, waar hy dien as ‘n mentor vir jong entrepreneurs regoor Suid-Afrika.
Albert stel mense regoor die land in staat om hul rykdom op te bou. Sy passie is om entrepreneurs en besigheidseienaars te help om finansiële sukses te bereik. Hy bemagtig ook die jeug van Suid-Afrika en het hierdie jaar alreeds 82 skole besoek en meer as 92 000 leerders toegespreek met sy “Maak My ‘n Miljoenêr” TV program. Hierdie jong Hoërskool entrepreneurs het onder sy mentorskap ‘n besigheidsgroei van 5685% gesien.
Albert is ‘n filantroop wat baie geld, ure en kms belê in die jeug van Suid-Afrika soos hy van skool tot skool toer reg oor die land. Hy is steeds woonagtig in die Moot van Pretoria, waar hy gebore is.
Begin vanaf R880pm vir volle toegang tot al 10+ kursusse.












