
DIE INLEIDING
In hierdie inleiding stel Albert homself voor en gee ‘n uitleg van wat jy kan verwag in die werkswinkel wat voorlê.
KORT HULP?
As ‘n bykomende bonus dat jy die werkswinkel gekoop het, kan jy Albert altyd direk Whatsapp op die “Miljoenêr Mentor” nommer hieronder:
067 778 9815
Hy sal jou help deur jou besigheid, entrepreneur en finansiële vrae te antwoord tot die beste van sy vermoë.
HOOFSTUK 1: DINK SOOS ‘n MILJOENêR
In hierdie hoofstuk verduidelik Albert presies hoe om te begin dink soos ‘n miljoenêr. Hoe om “miljoenêr status” te studeer, aksie te neem en experience te bou. Ons moet oor besigheid dink as ‘n profession.
HOOFSTUK 2: WATTER TIPE BESIGHEID MOET EK BEGIN?
In hierdie hoofstuk verduidelik Albert presies hoe om te kies watter besigheid, die regte besigheid is vir jou om te begin.
HOOFSTUK 3: HOE OM ENIGE BESIGHEID MET R0.00 TE BEGIN
Hier verduidelik Albert die beste manier om ‘n besigheid te begin. Begin jou besigheid met R0.00. Albert wys jou stap vir stap hoe om dit te doen, en hoekom dit belangrik is om juis met R0.00 te begin.
HOOFSTUK 4: VERANDER JOU BESIGHEID IN ‘N GELD MASJIEN
Albert leer jou presies watter prosesse en strategië om jou besigheid te verander in ‘n geldmasjien wat kan begin hardloop op sy eie. Hierdie basiese elemente kan jou help om jou besigheid na die volgende vlak toe te neem.
HOOFSTUK 5: NEEM AKSIE
Nou is dit tyd om aksie te neem. Albert gaan deur die stappe waarna jy eers moet kyk voordat jy net inspring.
GELUK! JY HET DIE KURSUS VOLTOOI!
Jy kan die onderstaande form voltooi om jou sertifikaat te kry. Dit sal ons baie help om die kursus te verbeter vir studente wat die kursus in die toekoms gaan neem.