DIE EIENDOM AKADEMIE

DOEN EIENDOMSBELEGGING OP DIE REGTE MANIER

10+ EIENDOMS KURSUSSE: 

HOE OM DIE REGTE EIENDOM TE KIES: 

In hierdie werkswinkel gaan jy leer hoe om die regte eiendom te kies, sodat jy met selfvertroue die beste beleggingsbesluite kan neem.

Tydsduur: 1h 27 min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

EIENDOM BELEGGING STRATEGIE: 

Ons gaan verskeie eiendomsbeleggingsstrategieë ondersoek, sodat jy kan kies wat die beste by jou doelwitte pas.

Tydsduur: 2h 12min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

BEREKEN JOU OPBRENGS OP BELEGGING (ROI): 

In hierdie kursus leer jy presies hoe om jou opbrengs op belegging (ROI) te bereken, en hoe om dit te optimaliseer.

Tydsduur: 1h 8min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

GEBRUIK ALBERT SE EIENDOM SPAN: 

In hierdie werkswinkel verstaan jy Albert se eiendomsbeleggingspan en watter rolle elkeen speel. Dan kry jy ook toegang tot sy netwerk.

Tydsduur: 36 min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

KIES DIE REGTE HUURDER VIR JOU B2L 

Albert help jou om die regte huurder te kies. Die huurder is die kern van jou Buy-to-Let strategie en bepaal hoe suksesvol jou belegging gaan wees..

Tydsduur: 1h 13min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

WAT IS DIE REGTE STRUKTUUR? 

Albert verduidelik die verskillende tipes entiteite en wys jou hoe om die regte struktuur te kies wanneer jy eiendom koop. 

Tydsduur: 2h 28min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

VERSTAAN DIE WATERVAL METODE 

In hierdie werkswinkel verduidelik Albert die Rockefeller Waterfall-metode en wys hoe jy dit prakties kan toepas.

Tydsduur: 54min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

IS JOU B2L HUUR KONTRAK REG? 

In hierdie werkswinkel deel Albert die belangrikste huurkontrak-klousules vir jou huurkontrak vir jou Buy-to-Let eiendomme.

Tydsduur: 1h 14min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

ALBERT SE GOUE STRATEGIE 

Albert kombineer sy Flip, Buy-to-Let en Development strategieë om ’n unieke GOUE strategie te vorm wat jy kan gebruik. 

Tydsduur: 56min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

HAAL GELD UIT DIE LUG UIT (leveraging)

Albert verduidelik hoe om geld uit die lug uit te haal deur “perceived value” te gebruik, om jou eiendomme te leverage. 

Tydsduur: 1h 8min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

KRY DIE GELD VIR JOU EIENDOM BELEGGING

Albert verduidelik hoe om die geld aan die hande te kry wat jy gaan nodig hê om eiendomme te koop en jou portefeulje te skaal.

Tydsduur: 1h 43min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

BESKERM JOUSELF TEEN LAND EXPROPRIATION

Albert verduidelik hoe om jouself en jou eiendom te beskerm teen land expropriation without compensation.

Tydsduur: 55min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

VERSEKER JOU NALATENSKAP

Albert verduidelik wat gebeur as jou eiendom in 'n  boedel in gaan. Wat is die kostes en wat is die regte manier om jou nalatenskap te hanteer.

Tydsduur: 1h 10min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

OPTIMISEER JOU BELASTING

Albert kyk na die verskillende tipes belasting en bespreek die tools wat jy nodig het om die belasting te optimiseer vir jou eiendom portefeulje.

Tydsduur: 1h 10min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

DIE EIENDOM KOOP PROSES

Albert verduidelik hoe werk die eiendom koop proses en wat is die span en stappe wat jy nodig het om die proses suksesvol te voltooi.

Tydsduur: 1h 10min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar

PROPERTY WALK-THROUGHS

Hier loop Albert saam met jou deur sy eiendomme om vir jou die “Regte Wêreld” prentjie te gee van hoe om die teorie toe te pas.

Tydsduur: 18min
Instrukteer: Albert van Wyk
Kyk op TV, Foon of Rekenaar