OPTIMISEER JOU BELASTING

DOEN EIENDOMSBELEGGING OP DIE REGTE MANIER

DIE INLEIDING

In hierdie inleiding stel Albert homself voor en gee ‘n uitleg van wat jy kan verwag in die werkswinkel wat voorlê.

    KORT HULP?

    As ‘n bykomende bonus dat jy deel is van Eiendom Akademie, kan jy Albert altyd direk Whatsapp of die Eiendom Akademie Whatsapp groep vra op die nommer hieronder: 

    078 336 0657

    Albert en die span sal jou help deur jou eiendom vrae te antwoord tot die beste van hul vermoë. Anders sal hulle jou connect met iemand wat kan help.

    VIDEO 1: BELASTING KOERSE VIR VERSKILLENDE ENTITIES

    In hierdie video verduidelik Albert wat is die belasting koerse vir die verskillende entiteite waarmee jy kan trade en hoe om die regte eniteit te kies sodat jy jou belasting kan optimiseer. 

      VIDEO 2: WATTER TIPE BELASTING?

      In hierdie video verduidelik Albert al die verskillende tipes belasting wat jy moet betaal en hoe om dit te bereken.

        VIDEO 3: BELASTING AFTREKKINGS WAT JY KAN MAAK MET EIENDOM

        Hierdie video is die basis van belasting optimiseering. In hierdie video verduidelik Albert watter aftrekkings jy kan maak en hoe dit voordelig kan wees vir jou belasting. 

          VIDEO 4: TOOLS OM BELASTING TE OPTIMISEER

          In hierdie video werk Albert deur al die tools wat jy kan gebruik om jou belasting te optimiseer.  

            VIDEO 5: OUTRO

            Albert vat al die laaste punte bymekaar om die werkswinkel af te eindig.