Description
WIL JY WEET HOE OM ‘N BESIGHEID OP DIE REGTE MANIER TE BEGIN?
Albert wil graag sy entrepreneur en besigheidsvaardighede met jou deel in hierdie 3 uur werkswinkel. Nadat hy sy eerste besigheidsboek gelees het op 10 jaar oud en sy eerste miljoen gemaak het op die ouderdom van 22, het Albert aangehou om sy besigheid en eiendomsportefeulje te bou. Nou kan Albert praktiese besigheidswenke wat hy geleer het tydens sy entrepreneur “start-up journey” deel met jou om jou te help om jou besigheid te begin. Leer vanaf die foute wat Albert gemaak het sodat jy nie dieselfde foute hoef te maak nie.
Die LIVE event vind plaas oor twee dae waar ons ‘n volle “Begin Jou Besigheid” werkswinkel gaan doen. Vrydag 18 April vanaf 18:00-21:00 en dan weer Saterdag oggend 19 April vanaf 08:00-12:00 in Pretoria. Na die LIVE event kry jy ook access tot die online “self-paced” werkswinkel indien jy weer deur dele van die content wil gaan.
WAT JY GAAN LEER
Vrydag 18 April
- Dink soos ‘n miljoenêr
- Sien besigheid as ‘n professie
- Watter tipe besigheid moet jy begtin?
- Q&A
Saterdag 19 April
- Hoe om ‘n besigheid te begin met R0.00
- Hoe om jou geldmasjien te bou
- Hoe om jou produkte, dienste en pryse te kies
- Neem aksie
- Q&A